Testimonials
Testimonials
M+G
M+G
"Nats, I couldn't think of anyone else that would be able to capture our love and the wedding as a whole as beautifully as you would be able to. It was no brainer when it came to a photographer, you truly are the best, we will always trust you to capture our important days because you never miss a detail. We love the photos so much we can not get over them!! You really knocked it out of the park, like seriously I do not have the words to describe how happy they make me. I will choose you over and over!!!"
H+J
H+J
"Hi Natalee! Ons het die foto's gekry en ek wil net baie baie dankie sê vir die ongelooflike mooi foto's.
Ek is so dankbaar ons het julle as ons fotograwe gehad.
Alles wat ek aan gedink het ons troue moet wees, het jy afgeneem.
Baie baie dankie vir alles."
B+J
B+J
Ek het nie eers woorde nie!!
Nats, jy amaze ons elke keer.
Dis die mooiste foto's, jy vang alles so mooi vas.
Ons love lovee dit!!
Ons het dit oor en oor gekyk gisteraand.
Jy't so groot talent, ek is so dankbaar dat jy tyd uit jou dae vat, om ander deur die lens te bekyk, en vas te vang hoe hulle mekaar lief het!
Ek kan net DANKIE sê!
A+M
A+M
Oh my word Natalee!!! Wow
Dit is so so mooi, baie baie dankie ons love dit so baie.
Jy het ons twee so mooi vasgevang!!
Weereens baie dankie, jy is amazing!!!
J+Z+K
J+Z+K
Nats dis die mooiste foto's, sulke special memories van ons klein prinsessie!
Dankie dat jy altyd vir my die mooiste memories vasvang, dit is vir my so special.
Daar is letterlik nie 1 foto wat ek die van hou nie, dit is so mooi.
Dankie Nats x